Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 21:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 Maar al was hulle daarop uit om hom gevange te neem, het hulle die skare gevrees, omdat dié hom as ’n profeet beskou het.+

  • Lukas 7:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En vrees+ het hulle almal aangegryp, en hulle het God begin verheerlik en gesê: “’n Groot profeet+ is onder ons verwek”, en: “God het sy aandag op sy volk gerig.”+

  • Johannes 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe die mense derhalwe die tekens sien wat hy gedoen het, het hulle begin sê: “Dit is vir seker die profeet+ wat in die wêreld sou inkom.”

  • Johannes 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Daarom het party van die Fariseërs begin sê: “Hy is nie ’n man wat van God kom nie, want hy onderhou nie die Sabbat nie.”+ Ander het begin sê: “Hoe kan ’n mens wat ’n sondaar is, sulke tekens doen?”+ En daar was verdeeldheid+ onder hulle.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel