Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 12:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 Dink julle ek het gekom om vrede op die aarde te gee? Nee, beslis nie, sê ek vir julle, maar eerder verdeeldheid.+

  • Johannes 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En daar is onder die skare heelwat op gedempte toon oor hom gepraat.+ Party het gesê: “Hy is ’n goeie man.” Ander het gesê: “Hy is nie, maar hy mislei die skare.”

  • Johannes 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Daarom het party van die Fariseërs begin sê: “Hy is nie ’n man wat van God kom nie, want hy onderhou nie die Sabbat nie.”+ Ander het begin sê: “Hoe kan ’n mens wat ’n sondaar is, sulke tekens doen?”+ En daar was verdeeldheid+ onder hulle.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel