Johannes 12:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Nou vind daar ’n oordeel van hierdie wêreld plaas; nou sal die heerser van hierdie wêreld+ uitgewerp word.+ Johannes 14:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Ek sal nie veel meer met julle praat nie, want die heerser+ van die wêreld kom. En hy het geen houvas op my nie,+
31 Nou vind daar ’n oordeel van hierdie wêreld plaas; nou sal die heerser van hierdie wêreld+ uitgewerp word.+
30 Ek sal nie veel meer met julle praat nie, want die heerser+ van die wêreld kom. En hy het geen houvas op my nie,+