18 om hulle oë te open,+ om hulle van die duisternis+ na die lig+ en van die gesag van Satan+ na God te keer, sodat hulle vergifnis van sondes kan ontvang+ en ’n erfenis+ onder dié wat deur hulle geloof in my geheilig is.’+
4 onder wie die god van hierdie stelsel van dinge+ die verstande van die ongelowiges+ verblind het, sodat die verligting+ van die glorieryke goeie nuus+ oor die Christus, wat die beeld+ van God is, nie sou deurskyn nie.+
2 waarin julle vroeër volgens die stelsel+ van dinge van hierdie wêreld gewandel het, volgens die heerser+ van die gesag van die lug, die gees+ wat nou in die seuns van die ongehoorsaamheid werk.+