Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En sekere manne het van Judeʹa+ afgekom en die broers begin leer: “Tensy julle volgens die gebruik van Moses+ besny word,+ kan julle nie gered word nie.”

  • Handelinge 22:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Ek is ’n Jood,+ gebore in Tarsus van Siliʹsië,+ maar opgevoed in hierdie stad aan die voete van Gamaʹliël,+ onderrig volgens die strengheid+ van die voorvaderlike Wet, ywerig+ vir God net soos julle almal vandag is.

  • Romeine 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want ek getuig van hulle dat hulle ’n ywer+ vir God het; maar nie ooreenkomstig juiste kennis+ nie;

  • Galasiërs 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en ek het groter vooruitgang in die Judaïsme gemaak as talle van my eie ouderdom in my ras,+ aangesien ek baie yweriger+ vir die oorleweringe+ van my vaders was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel