Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Dit is my verbond wat julle sal hou, tussen my en julle, ja, jou saad ná jou:+ Almal wat manlik is onder julle, moet besny word.+

  • Eksodus 12:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 En as ’n inwonende vreemdeling as ’n vreemdeling by jou woon en hy die pasga vir Jehovah wil vier, moet almal by hom wat manlik is, besny word.+ Eers dan mag hy nader kom om dit te vier; en hy moet soos ’n boorling van die land word. Maar geen onbesnedene mag daarvan eet nie.

  • Levitikus 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En op die agtste dag moet die vlees van sy voorhuid besny word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel