Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 28:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hulle het ’n dag met hom afgespreek, en hulle het in groter getalle na hom toe gekom in sy verblyfplek. En hy het die saak vir hulle verduidelik deur deeglik aangaande die koninkryk van God te getuig+ en deur aan die hand van die wet van Moses+ asook die Profete+ met oorredingskrag met hulle oor Jesus te praat, van die oggend tot die aand.

  • Handelinge 28:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Toe het hy ’n volle twee jaar lank in sy eie gehuurde huis gebly,+ en hy het almal wat na hom toe ingekom het, vriendelik ontvang

  • Romeine 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 daarom is ek gretig om ook aan julle wat daar in Rome+ is, die goeie nuus bekend te maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel