Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En ek+ sal vyandskap+ stel tussen jou+ en die vrou+ en tussen jou saad+ en haar saad.+ Hy+ sal jou+ kop vermorsel,+ en jy+ sal hom+ in die hakskeen wond.”+

  • Genesis 22:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En deur middel van jou saad+ sal al die nasies van die aarde hulleself gewis seën omdat jy na my stem geluister het.’”+

  • Genesis 49:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+

  • Deuteronomium 18:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 ’n Profeet sal ek vir hulle uit die midde van hulle broers verwek, soos jy;+ en ek sal my woorde inderdaad in sy mond lê,+ en hy sal beslis vir hulle alles sê wat ek hom sal beveel.+

  • Deuteronomium 32:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Wees bly, o nasies, saam met sy volk,+

      Want hy sal die bloed van sy knegte wreek,+

      En hy sal wraak op sy teenstanders uitoefen+

      En sal inderdaad versoening doen vir die land van sy volk.”

  • Johannes 5:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 Trouens, as julle Moses geglo het, sou julle my glo, want hy het van my geskryf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel