Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Die goddelose is op die loer vir die regverdige+

      En is daarop uit om hom dood te maak.+

  • Spreuke 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want hulle voete hardloop na pure slegtheid,+ en hulle haas hulle voortdurend om bloed te vergiet.+

  • Handelinge 9:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En na verloop van ’n hele paar dae het die Jode saam beraadslaag om hom om die lewe te bring.+

  • Handelinge 14:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En toe ’n gewelddadige poging deur mense van die nasies sowel as die Jode saam met hulle heersers aangewend is om hulle minagtend te behandel en hulle met klippe te gooi,+

  • Handelinge 23:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Moet tog nie dat hulle u oorreed nie, want meer as veertig manne van hulle lê hom voor,+ en hulle het hulle met ’n vloek daartoe verbind om nie te eet of te drink totdat hulle hom om die lewe gebring het nie;+ en hulle is nou gereed en wag op u belofte.”

  • 2 Korintiërs 11:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 dikwels op reis, in gevare van riviere, in gevare van struikrowers,+ in gevare van my eie ras,+ in gevare van die nasies,+ in gevare in die stad,+ in gevare in die wildernis, in gevare op see, in gevare onder valse broers,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel