Eksodus 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het verder gesê: “Ek is die God van jou vader, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob.”+ Toe het Moses sy gesig verberg, want hy was bang om na die ware God te kyk. Matteus 22:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’?+ Hy is die God, nie van die dooies nie, maar van die lewendes.”+
6 En hy het verder gesê: “Ek is die God van jou vader, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob.”+ Toe het Moses sy gesig verberg, want hy was bang om na die ware God te kyk.
32 ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’?+ Hy is die God, nie van die dooies nie, maar van die lewendes.”+