Jesaja 52:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Kyk! My kneg+ sal met insig optree.+ Hy sal ’n hoë posisie beklee en sal beslis verhoog en grootliks verhef word.+ Jesaja 53:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Weens die moeite van sy siel sal hy sien;+ hy sal versadig word.+ Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+ baie in ’n regverdige posisie bring;+ en hulle oortredings sal hy dra.+
13 Kyk! My kneg+ sal met insig optree.+ Hy sal ’n hoë posisie beklee en sal beslis verhoog en grootliks verhef word.+
11 Weens die moeite van sy siel sal hy sien;+ hy sal versadig word.+ Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+ baie in ’n regverdige posisie bring;+ en hulle oortredings sal hy dra.+