Deuteronomium 18:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 ’n Profeet sal ek vir hulle uit die midde van hulle broers verwek, soos jy;+ en ek sal my woorde inderdaad in sy mond lê,+ en hy sal beslis vir hulle alles sê wat ek hom sal beveel.+ Handelinge 7:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 “Dit is die Moses wat vir die kinders van Israel gesê het: ‘God sal vir julle uit die midde van julle broers ’n profeet soos ek verwek.’+
18 ’n Profeet sal ek vir hulle uit die midde van hulle broers verwek, soos jy;+ en ek sal my woorde inderdaad in sy mond lê,+ en hy sal beslis vir hulle alles sê wat ek hom sal beveel.+
37 “Dit is die Moses wat vir die kinders van Israel gesê het: ‘God sal vir julle uit die midde van julle broers ’n profeet soos ek verwek.’+