Matteus 26:57 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 57 Dié wat Jesus in hegtenis geneem het, het hom weggelei na Kaʹjafas,+ die hoëpriester, waar die skrifgeleerdes en die ouer manne bymekaar was.+ Lukas 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 in die dae van hoofpriester Annas en van Kaʹjafas,+ het God se verklaring in die wildernis+ tot Johannes,+ die seun van Sagariʹa, gekom. Johannes 11:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Maar een van hulle, Kaʹjafas, wat daardie jaar hoëpriester was,+ het vir hulle gesê: “Julle weet hoegenaamd niks,
57 Dié wat Jesus in hegtenis geneem het, het hom weggelei na Kaʹjafas,+ die hoëpriester, waar die skrifgeleerdes en die ouer manne bymekaar was.+
2 in die dae van hoofpriester Annas en van Kaʹjafas,+ het God se verklaring in die wildernis+ tot Johannes,+ die seun van Sagariʹa, gekom.
49 Maar een van hulle, Kaʹjafas, wat daardie jaar hoëpriester was,+ het vir hulle gesê: “Julle weet hoegenaamd niks,