Lukas 22:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ook het die hoofpriesters en die skrifgeleerdes ’n doeltreffende manier gesoek waarop hulle van hom ontslae kon raak,+ want hulle het die volk gevrees.+ Handelinge 5:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Daarop het die hoofman met sy beamptes gegaan en hulle gebring, maar sonder geweld, want hulle was bang+ dat hulle deur die volk gestenig sou word.
2 Ook het die hoofpriesters en die skrifgeleerdes ’n doeltreffende manier gesoek waarop hulle van hom ontslae kon raak,+ want hulle het die volk gevrees.+
26 Daarop het die hoofman met sy beamptes gegaan en hulle gebring, maar sonder geweld, want hulle was bang+ dat hulle deur die volk gestenig sou word.