39 Toe het Paulus gesê: “Ek is in werklikheid ’n Jood,+ van Tarsus+ in Siliʹsië, ’n burger van geen onbekende stad. Ek smeek u dus, laat my toe om met die volk te praat.”
3 “Ek is ’n Jood,+ gebore in Tarsus van Siliʹsië,+ maar opgevoed in hierdie stad aan die voete van Gamaʹliël,+ onderrig volgens die strengheid+ van die voorvaderlike Wet, ywerig+ vir God net soos julle almal vandag is.