Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 5:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want die Vader oordeel hoegenaamd niemand nie, maar hy het die oordeel geheel en al aan die Seun toevertrou,+

  • Handelinge 17:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Want hy het ’n dag vasgestel waarop hy van voorneme is om die bewoonde aarde in regverdigheid te oordeel+ deur ’n man wat hy aangestel het, en hy het aan alle mense ’n waarborg verskaf deurdat hy hom uit die dode opgewek het.”+

  • Romeine 14:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want hiervoor het Christus gesterf en weer lewend geword,+ om Here oor die dooies+ sowel as die lewendes+ te wees.

  • 2 Korintiërs 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want ons moet almal voor die regterstoel van die Christus openbaar gemaak word,+ sodat elkeen kan kry wat hom toekom vir die dinge wat hy deur die liggaam gedoen het, ooreenkomstig die dinge wat hy beoefen het, hetsy dit goed of veragtelik is.+

  • 2 Timoteus 4:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Ek gelas jou plegtig voor God en Christus Jesus, wat bestem is om die lewendes en die dooies+ te oordeel,+ en kragtens sy openbaarwording+ en sy koninkryk:+

  • 1 Petrus 4:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar hierdie mense sal rekenskap gee aan die een+ wat gereed is om die lewendes en die dooies te oordeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel