10 En in dié dag+ sal daar die wortel van Isai wees,+ wat sal opstaan as ’n baken vir die volke.+ Selfs die nasies sal hulle tot hom wend en hom raadpleeg,+ en sy rusplek sal glorieryk word.+
9 en sodat die nasies+ God weens sy barmhartigheid sou verheerlik.+ Net soos daar geskrywe staan: “Daarom sal ek u openlik onder die nasies erken, en u naam sal ek met melodieë besing.”+