Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Eliʹsa het begin bid+ en gesê: “O Jehovah, open asseblief sy oë,+ sodat hy kan sien.” Onmiddellik het Jehovah die dienaar se oë geopen, sodat hy gesien het; en kyk! die bergstreek was vol perde en strydwaens+ van vuur rondom Eliʹsa.+

  • Psalm 91:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want hy sal sy engele aangaande jou bevel gee+

      Om jou op al jou weë te bewaar.+

  • Matteus 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Sorg dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want ek sê vir julle dat hulle engele+ in die hemel altyd die aangesig aanskou van my Vader wat in die hemel is.+

  • Handelinge 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Maar gedurende die nag het Jehovah se engel+ die deure van die gevangenis oopgemaak,+ hulle uitgebring en gesê:

  • Handelinge 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Petrus het tot homself gekom en gesê: “Nou weet ek inderdaad dat Jehovah sy engel uitgestuur+ en my verlos+ het uit Herodes se hand en van alles wat die Joodse volk verwag het.”

  • Hebreërs 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Is hulle nie almal geeste+ vir openbare diens,+ wat uitgestuur word om te dien ten behoewe van dié wat redding gaan beërf nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel