Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 8:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want aangesien daar ’n onvermoë aan die kant van die Wet was,+ terwyl dit swak was+ deur die vlees, het God, deur sy eie Seun+ in die gelykheid van die sondige vlees+ en in verband met die sonde te stuur,+ die sonde in die vlees veroordeel,

  • Hebreërs 7:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Want die Wet het niks tot volmaaktheid gebring nie,+ maar die invoering daarnaas van ’n beter hoop+ het wel, waardeur ons na aan God kom.+

  • Hebreërs 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want aangesien die Wet ’n skaduwee+ het van die toekomstige goeie dinge, maar nie die wese van die dinge nie, kan mense nooit met dieselfde offerandes wat hulle van jaar tot jaar voortdurend bring, dié wat nader kom, tot volmaaktheid bring nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel