Spreuke 13:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Deur vermetelheid veroorsaak ’n mens net ’n stryd,+ maar by dié wat saam beraadslaag, is wysheid.+ Spreuke 15:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Planne misluk waar daar geen vertroulike gesprekke is nie,+ maar in die veelheid van raadgewers kom iets tot stand.+
10 Deur vermetelheid veroorsaak ’n mens net ’n stryd,+ maar by dié wat saam beraadslaag, is wysheid.+
22 Planne misluk waar daar geen vertroulike gesprekke is nie,+ maar in die veelheid van raadgewers kom iets tot stand.+