28 want hy het die Jode in die openbaar kragtig en deeglik verkeerd bewys, terwyl hy aan die hand van die Skrif+ getoon het dat Jesus die Christus is.+
3O onverstandige Galasiërs, wie het julle onder ’n bose invloed gebring,+ julle voor wie se oë Jesus Christus openlik uitgebeeld is as aan die paal gehang?+