Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+

  • Deuteronomium 18:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 ’n Profeet uit jou midde, uit jou broers, soos ek, sal Jehovah jou God vir jou verwek—na hom moet julle luister+—

  • Psalm 16:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want u sal my siel nie in Sjeool laat nie.+

      U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, die kuil sien nie.+

  • Jesaja 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Daarom sal Jehovah self vir julle ’n teken gee: Kyk! Die jong vrou+ sal swanger word,+ en sy gee geboorte aan ’n seun,+ en sy sal hom beslis Immaʹnuel noem.

  • Miga 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “En jy, o Betlehem Eʹfrata,+ wat te klein is om onder die duisende van Juda te wees,+ uit jou+ sal daar vir my die een voortkom wat die heerser in Israel sal word,+ wie se oorsprong uit die vroeë tye is, uit die dae van onbepaalde tyd.+

  • Maleagi 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Kyk! Ek stuur my boodskapper,+ en hy moet ’n weg voor my uit baan.+ En skielik sal die ware Heer,+ na wie julle soek, na Sy tempel kom,+ en die boodskapper+ van die verbond,+ in wie julle behae het.+ Kyk! Hy sal beslis kom”, het Jehovah van die leërs gesê.+

  • Handelinge 9:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar Saulus het al hoe meer krag verkry en het die Jode wat in Damaskus gewoon het, oorbluf, aangesien hy logies bewys het dat dit die Christus is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel