Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 5:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 en sal uitkom, dié wat goeie dinge gedoen het, tot ’n opstanding van die lewe,+ dié wat veragtelike dinge beoefen het, tot ’n opstanding van oordeel.+

  • Johannes 11:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe.+ Wie geloof in my beoefen, sal lewend word, selfs al sterf hy;+

  • 1 Korintiërs 15:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 As daar dan nou van Christus verkondig word dat hy uit die dode opgewek is,+ hoe is dit dat party onder julle sê dat daar geen opstanding van die dooies is nie?+

  • Openbaring 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel