Psalm 16:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want u sal my siel nie in Sjeool laat nie.+U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, die kuil sien nie.+ Handelinge 13:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Daarom sê hy ook in ’n ander psalm: ‘U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, verderwing sien nie.’+ Handelinge 13:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Andersyds het hy wat deur God opgewek is, nie verderwing gesien nie.+
10 Want u sal my siel nie in Sjeool laat nie.+U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, die kuil sien nie.+
35 Daarom sê hy ook in ’n ander psalm: ‘U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, verderwing sien nie.’+