Psalm 49:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Maar God sal my siel uit die hand van Sjeool loskoop,+Want hy sal my ontvang. Sela. Spreuke 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Sjeool en die plek van vernietiging+ is voor Jehovah.+ Hoeveel te meer die harte van die mensekinders!+ Handelinge 2:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 het hy die opstanding van die Christus vooraf gesien en daaroor gepraat, dat hy nie in Haʹdes verlaat is en sy vlees ook nie verderwing gesien het nie.+ Handelinge 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 terwyl julle die Hoofbewerker van die lewe+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dode opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+ Openbaring 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+
11 Sjeool en die plek van vernietiging+ is voor Jehovah.+ Hoeveel te meer die harte van die mensekinders!+
31 het hy die opstanding van die Christus vooraf gesien en daaroor gepraat, dat hy nie in Haʹdes verlaat is en sy vlees ook nie verderwing gesien het nie.+
15 terwyl julle die Hoofbewerker van die lewe+ doodgemaak het. Maar God het hom uit die dode opgewek, ’n feit waarvan ons getuies is.+
18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+