Job 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ag, as u my maar in Sjeool wou verberg,+As u my maar weggesteek wou hou totdat u toorn bedaar,As u maar vir my ’n tydgrens+ wou stel en aan my wou dink!+ Job 17:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die kuil+ sal ek moet toeroep: ‘Jy is my vader!’Die wurm:+ ‘My moeder en my suster!’ Jesaja 38:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Kyk! Tot vrede het ek gehad wat bitter was, ja, bitter;+En u het aan my siel geheg geraak en dit van die kuil van ontbinding bewaar.+Want u het al my sondes agter u rug gewerp.+ Handelinge 13:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Daarom sê hy ook in ’n ander psalm: ‘U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, verderwing sien nie.’+
13 Ag, as u my maar in Sjeool wou verberg,+As u my maar weggesteek wou hou totdat u toorn bedaar,As u maar vir my ’n tydgrens+ wou stel en aan my wou dink!+
17 Kyk! Tot vrede het ek gehad wat bitter was, ja, bitter;+En u het aan my siel geheg geraak en dit van die kuil van ontbinding bewaar.+Want u het al my sondes agter u rug gewerp.+
35 Daarom sê hy ook in ’n ander psalm: ‘U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, verderwing sien nie.’+