1 Johannes 2:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Maar elkeen wat sy woord bewaar,+ waarlik, in hom is die liefde vir God tot volmaaktheid gebring.+ Hieraan weet ons dat ons in eenheid met hom is.+ 2 Johannes 6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En dít is wat die liefde beteken,+ dat ons voortgaan om volgens sy gebooie te wandel.+ Dít is die gebod, net soos julle van die begin af gehoor het, dat julle moet voortgaan om daarin te wandel.+
5 Maar elkeen wat sy woord bewaar,+ waarlik, in hom is die liefde vir God tot volmaaktheid gebring.+ Hieraan weet ons dat ons in eenheid met hom is.+
6 En dít is wat die liefde beteken,+ dat ons voortgaan om volgens sy gebooie te wandel.+ Dít is die gebod, net soos julle van die begin af gehoor het, dat julle moet voortgaan om daarin te wandel.+