Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 10:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Hulle het vir hom gesê: “Ons kan.” Daarop het Jesus vir hulle gesê: “Die beker wat ek drink, sal julle drink, en met die doop waarmee ek gedoop word, sal julle gedoop word.+

  • 2 Korintiërs 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Altyd verduur ons oral in ons liggaam die dodelike behandeling wat Jesus ontvang het,+ sodat die lewe van Jesus ook in ons liggaam openbaar gemaak kan word.+

  • Kolossense 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 want julle is saam met hom in sy doop begrawe,+ en deur gemeenskap met hom is julle ook saam opgewek+ deur julle geloof+ in die werking+ van God, wat hom uit die dode opgewek het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel