2 Korintiërs 5:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 As iemand gevolglik in eenheid met Christus is, is hy ’n nuwe skepping;+ die ou dinge het verbygegaan,+ kyk! nuwe dinge het ontstaan.+ Galasiërs 6:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want nie besnydenis of onbesnedenheid is iets nie,+ maar ’n nuwe skepping+ is iets. Efesiërs 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 dat hy ooreenkomstig die rykdom+ van sy heerlikheid aan julle sal gee om met krag deur middel van sy gees+ sterk gemaak te word in die mens wat julle innerlik is,+ Kolossense 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en beklee julle met die nuwe+ persoonlikheid, wat deur juiste kennis vernuwe word na die beeld+ van die Een wat dit geskep het, 1 Johannes 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ons weet dat ons uit die dood na die lewe oorgegaan het,+ want ons het die broers lief.+ Hy wat nie liefhet nie, bly in die dood.+
17 As iemand gevolglik in eenheid met Christus is, is hy ’n nuwe skepping;+ die ou dinge het verbygegaan,+ kyk! nuwe dinge het ontstaan.+
16 dat hy ooreenkomstig die rykdom+ van sy heerlikheid aan julle sal gee om met krag deur middel van sy gees+ sterk gemaak te word in die mens wat julle innerlik is,+
10 en beklee julle met die nuwe+ persoonlikheid, wat deur juiste kennis vernuwe word na die beeld+ van die Een wat dit geskep het,
14 Ons weet dat ons uit die dood na die lewe oorgegaan het,+ want ons het die broers lief.+ Hy wat nie liefhet nie, bly in die dood.+