Maleagi 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 en Esau+ het ek gehaat; en ek het uiteindelik sy berge ’n verlate woesteny gemaak+ en sy erfdeel vir die jakkalse van die wildernis gegee.”+ Hebreërs 12:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 dat daar geen hoereerder is of enigeen wat heilige dinge nie waardeer nie, soos Esau,+ wat in ruil vir een maaltyd sy regte as eersgeborene weggegee het.+
3 en Esau+ het ek gehaat; en ek het uiteindelik sy berge ’n verlate woesteny gemaak+ en sy erfdeel vir die jakkalse van die wildernis gegee.”+
16 dat daar geen hoereerder is of enigeen wat heilige dinge nie waardeer nie, soos Esau,+ wat in ruil vir een maaltyd sy regte as eersgeborene weggegee het.+