Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan heen, want hierdie man is vir my ’n uitverkore vat+ om my naam na die nasies+ sowel as na konings+ en die kinders van Israel te dra.

  • Galasiërs 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 om sy Seun in verband met my te openbaar,+ sodat ek die goeie nuus oor hom aan die nasies bekend sou maak,+ het ek nie dadelik met vlees en bloed beraadslaag nie.+

  • Efesiërs 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Aan my, iemand wat geringer is as die geringste+ van alle heiliges, is hierdie onverdiende goedhartigheid+ gegee, sodat ek die goeie nuus oor die onpeilbare rykdom+ van die Christus aan die nasies+ bekend sou maak

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel