Handelinge 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan heen, want hierdie man is vir my ’n uitverkore vat+ om my naam na die nasies+ sowel as na konings+ en die kinders van Israel te dra. Romeine 11:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ek praat dan nou met julle wat mense van die nasies is. Aangesien ek in werklikheid ’n apostel+ vir die nasies is,+ verheerlik+ ek my bediening,+
15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan heen, want hierdie man is vir my ’n uitverkore vat+ om my naam na die nasies+ sowel as na konings+ en die kinders van Israel te dra.
13 Ek praat dan nou met julle wat mense van die nasies is. Aangesien ek in werklikheid ’n apostel+ vir die nasies is,+ verheerlik+ ek my bediening,+