37 “Wat meer is, hou op om te oordeel, en julle sal hoegenaamd nie geoordeel word nie;+ en hou op om te veroordeel, en julle sal hoegenaamd nie veroordeel word nie. Hou aan om vry te laat, en julle sal vrygelaat word.+
4 Wie is jy om ’n ander se huiskneg te oordeel?+ Hy staan of val ten opsigte van sy eie heer.+ Trouens, hy sal staande gehou word, want Jehovah kan hom staande hou.+