27 Maar sodat ons hulle nie laat struikel nie,+ gaan na die see toe, gooi ’n vishoek in en neem die eerste vis wat opkom, en wanneer jy sy bek oopmaak, sal jy ’n statermunt vind. Neem dit en gee dit aan hulle vir my en vir jou.”+
6 Maar elkeen wat een van hierdie kleintjies wat geloof in my stel, laat struikel, dit is vir hom voordeliger dat ’n meulsteen,+ soos wat deur ’n esel gedraai word, om sy nek gehang en hy in die wye, oop see gesink word.+