Romeine 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Laat ons mekaar dus nie langer oordeel nie,+ maar neem liewer hierdie besluit:+ om ’n broer+ nie ’n struikelblok+ of iets wat hom kan laat val, in die weg te lê nie. 1 Korintiërs 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarom, as voedsel my broer laat struikel,+ sal ek nóóit weer vleis eet nie, sodat ek my broer nie sal laat struikel nie.+ 2 Korintiërs 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 In geen opsig gee ons enige rede tot struikeling nie,+ sodat daar nie met ons bediening foutgevind sal word nie;+
13 Laat ons mekaar dus nie langer oordeel nie,+ maar neem liewer hierdie besluit:+ om ’n broer+ nie ’n struikelblok+ of iets wat hom kan laat val, in die weg te lê nie.
13 Daarom, as voedsel my broer laat struikel,+ sal ek nóóit weer vleis eet nie, sodat ek my broer nie sal laat struikel nie.+
3 In geen opsig gee ons enige rede tot struikeling nie,+ sodat daar nie met ons bediening foutgevind sal word nie;+