Deuteronomium 21:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “As ’n man ’n seun het wat hardkoppig en opstandig is,+ wat nie na die stem van sy vader of die stem van sy moeder luister nie,+ en hulle hom tereggewys het, maar hy nie na hulle wil luister nie,+
18 “As ’n man ’n seun het wat hardkoppig en opstandig is,+ wat nie na die stem van sy vader of die stem van sy moeder luister nie,+ en hulle hom tereggewys het, maar hy nie na hulle wil luister nie,+