Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 8:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En in jou hart weet jy goed dat Jehovah jou God jou tereggewys het soos ’n man sy seun teregwys.+

  • Spreuke 13:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Wie sy roede terughou, haat sy seun,+ maar hy wat hom liefhet, gee ag op hom met dissipline.+

  • Spreuke 19:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Tugtig jou seun terwyl daar hoop is;+ en moenie dat dit jou sielsbegeerte word om hom dood te maak nie.+

  • Spreuke 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Moenie dissipline terughou van die seun nie.+ As jy hom met die roede slaan, sal hy nie sterf nie.

  • Hebreërs 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Verder, ons het vaders gehad wat van ons vlees was om ons te dissiplineer,+ en ons het aan hulle respek betoon. Sal ons ons dan nie veel meer aan die Vader van ons geestelike lewe onderwerp en lewe nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel