Eksodus 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+ Deuteronomium 27:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘Vervloek is hy wat sy vader of sy moeder met veragting behandel.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’) Spreuke 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Luister, my seun, na die dissipline van jou vader,+ en moenie die wet van jou moeder+ verlaat nie. Spreuke 20:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Wat iemand betref wat ’n vloek oor sy vader en sy moeder uitspreek,+ sy lamp sal by die aanbreek van die duisternis uitgedoof word.+ Esegiël 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Vader en moeder het hulle in jou met veragting behandel.+ Teenoor die inwonende vreemdeling het hulle in jou met kullery opgetree.+ Vaderlose seun en weduwee het hulle in jou sleg behandel.”’”+ Efesiërs 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Kinders, wees gehoorsaam aan julle ouers+ in eenheid+ met die Here, want dít is regverdig:+
12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+
16 “‘Vervloek is hy wat sy vader of sy moeder met veragting behandel.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)
20 Wat iemand betref wat ’n vloek oor sy vader en sy moeder uitspreek,+ sy lamp sal by die aanbreek van die duisternis uitgedoof word.+
7 Vader en moeder het hulle in jou met veragting behandel.+ Teenoor die inwonende vreemdeling het hulle in jou met kullery opgetree.+ Vaderlose seun en weduwee het hulle in jou sleg behandel.”’”+