Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wie is jy om ’n ander se huiskneg te oordeel?+ Hy staan of val ten opsigte van sy eie heer.+ Trouens, hy sal staande gehou word, want Jehovah kan hom staande hou.+

  • 1 Tessalonisense 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 sodat hy julle harte standvastig kan maak, onberispelik+ in heiligheid voor ons God en Vader by die teenwoordigheid+ van ons Here Jesus met al sy heiliges.+

  • 2 Tessalonisense 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar die Here is getrou, en hy sal julle standvastig maak en julle van die bose bewaar.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel