Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarop het die ware God vir hom in ’n droom gesê: “Ek het ook geweet dat jy dit in die opregtheid van jou hart gedoen het,+ en ek het jou ook daarvan teruggehou om teen my te sondig.+ Daarom het ek jou nie toegelaat om haar aan te raak nie.+

  • Deuteronomium 22:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “As ’n man ’n meisie vind, ’n maagd wat nie verloof is nie, en hy haar gryp en by haar gaan lê,+ en hulle is betrap,+

  • Spreuke 6:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Net so is dit met iemand wat gemeenskap het met die vrou van sy medemens:+ niemand wat aan haar raak, sal ongestraf bly nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel