3 Daarop het God in die nag in ’n droom by Abimeʹleg gekom en vir hom gesê: “Kyk, jy is so goed as dood weens die vrou wat jy geneem het,+ aangesien sy aan ’n ander eienaar as vrou behoort.”+
4 Daarna het Dawid boodskappers gestuur sodat hy haar kon neem.+ Toe het sy by hom gekom,+ en hy het by haar gaan lê,+ terwyl sy haar nog van haar onreinheid geheilig het.+ Later het sy na haar huis teruggekeer.
11 En ’n man het iets verfoeiliks met die vrou van sy metgesel gedoen,+ en ’n man het sy skoondogter deur losbandige gedrag verontreinig;+ en ’n man het sy suster, die dogter van sy vader, in jou verneder.+