Prediker 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens. Jeremia 7:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar hierdie woord het ek hulle beveel deur te sê: “Gehoorsaam my stem,+ en ek sal julle God word,+ en julle sal my volk word; en julle moet in die hele weg wandel+ wat ek julle sal beveel, sodat dit met julle goed kan gaan.”’+ Galasiërs 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want met betrekking tot Christus Jesus het nie besnydenis of onbesnedenheid enige waarde nie,+ maar geloof+ wat deur liefde werk.+ 1 Johannes 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+
13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.
23 Maar hierdie woord het ek hulle beveel deur te sê: “Gehoorsaam my stem,+ en ek sal julle God word,+ en julle sal my volk word; en julle moet in die hele weg wandel+ wat ek julle sal beveel, sodat dit met julle goed kan gaan.”’+
6 Want met betrekking tot Christus Jesus het nie besnydenis of onbesnedenheid enige waarde nie,+ maar geloof+ wat deur liefde werk.+
3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+