2 Korintiërs 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ons beveel ons nie weer by julle aan nie,+ maar gee julle aanleiding om met betrekking tot ons te roem,+ sodat julle ’n antwoord kan hê vir dié wat roem oor die uiterlike+ maar nie oor die hart nie.+
12 Ons beveel ons nie weer by julle aan nie,+ maar gee julle aanleiding om met betrekking tot ons te roem,+ sodat julle ’n antwoord kan hê vir dié wat roem oor die uiterlike+ maar nie oor die hart nie.+