Jeremia 9:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+ 2 Korintiërs 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want, sê hulle: “Sy briewe is gewigtig en kragtig, maar sy persoonlike teenwoordigheid is swak+ en sy spraak veragtelik.”+
23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+
10 Want, sê hulle: “Sy briewe is gewigtig en kragtig, maar sy persoonlike teenwoordigheid is swak+ en sy spraak veragtelik.”+