Spreuke 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hy wat aan die geringe guns betoon, leen aan Jehovah,+ en Hy sal hom vir sy handelswyse beloon.+ Spreuke 22:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy wat ’n goedgunstige oog het, sal geseën word, want hy het van sy voedsel vir die geringe gegee.+ Prediker 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Stuur jou brood uit+ op die oppervlak van die waters,+ want na verloop van baie dae sal jy dit weer vind.+ Lukas 6:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Gee altyddeur, en mense sal vir julle gee.+ Hulle sal ’n goeie maat, ingestamp, geskud en oorlopend, in julle skoot stort. Want met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle weer vir julle uitmeet.”+
9 Hy wat ’n goedgunstige oog het, sal geseën word, want hy het van sy voedsel vir die geringe gegee.+
11 Stuur jou brood uit+ op die oppervlak van die waters,+ want na verloop van baie dae sal jy dit weer vind.+
38 Gee altyddeur, en mense sal vir julle gee.+ Hulle sal ’n goeie maat, ingestamp, geskud en oorlopend, in julle skoot stort. Want met die maat waarmee julle uitmeet, sal hulle weer vir julle uitmeet.”+