Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Kolossense 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Moet julle nie van die prys+ laat beroof+ deur iemand wat behae skep in ’n skynnederigheid en ’n vorm van engeleaanbidding nie, “wat stelling inneem oor” die dinge wat hy gesien het en sonder gegronde rede opgeblase is deur sy vleeslike gesindheid,

  • Hebreërs 13:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Moet julle nie deur allerhande en vreemde leringe laat meesleep nie;+ want dit is goed dat die hart vastheid gegee word deur onverdiende goedhartigheid,+ nie deur voedsel,+ waarby dié wat hulle daarmee besig hou, geen baat gevind het nie.

  • 1 Petrus 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Lê dan alle slegtheid+ en alle bedrog en huigelary en afgunstighede en allerhande kwaadsprekery af,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel