15En sekere manne het van Judeʹa+ afgekom en die broers begin leer: “Tensy julle volgens die gebruik van Moses+ besny word,+ kan julle nie gered word nie.”
3 As iemand ’n ander leer verkondig+ en nie instem met gesonde+ woorde, dié van ons Here Jesus Christus, of met die leer wat met godvrugtige toegewydheid strook nie,+