26 Maar die helper, die heilige gees, wat die Vader in my naam sal stuur, dié sal julle alles leer en julle herinner aan alles wat ek julle vertel het.+
5 en die hoop lei nie tot teleurstelling nie;+ omdat die liefde van God+ in ons harte uitgestort is+ deur middel van die heilige gees,+ wat aan ons gegee is.