Eksodus 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+ Hebreërs 12:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want julle het nie genader wat betas kan word+ en wat met vuur aan die brand gesteek is+ en ’n donker wolk en dik duisternis en ’n storm+
18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+
18 Want julle het nie genader wat betas kan word+ en wat met vuur aan die brand gesteek is+ en ’n donker wolk en dik duisternis en ’n storm+