3 Saulus het egter gewelddadig teen die gemeente begin optree. Hy het die een huis na die ander binnegedring en manne sowel as vroue uitgesleep en hulle aan die gevangenis oorgelewer.+
11 En deur hulle dikwels in al die sinagoges te straf,+ het ek hulle probeer dwing om ’n herroeping te doen; en aangesien ek uitermate woedend teenoor hulle was, het ek hulle selfs in buitelandse stede vervolg.